Atlas2018-10-20T04:36:15+00:00

Project Description

“Vanuit `n oer-oer-oer-ou tyd kom ek vandaan,

Na `n vêr- vêr- vêr-weg tyd is waar ek gaan,

Dit is ekke wat die wêreld abba,

Atlas is my naam, aangenaam”

Abba Atlas dra meer as `n leeftyd van stories, nuwes en oues, soetes en roues, sy rug staan al boggel onder die wêreld van stories.  Almal se wortels gaan terug na een van daardie oudste stories,die een wat hy so graag vertel, die een van twee vriende: Boom en Mens.   En Domidee.  O ja, en natuurlik is daar iewerste ook `n slang in die verhaal….

Tegnies

  • Afrikaans/English/Deutsch
  • 55 minute
  • Familie (4+)
  • Opstel 3 ure
  • Afbou 3 ure
  • Verhoog min. 4m x 4m
  • Algemene beligting & 1 spot
  • Aanstygende gehoor indien moontlik

CV’s

Kontak My

TELEFOON

+27 83 287 5689

EPOS

wiebke@teatroaha.co.za

    Go to Top