Boepensklavier2018-10-20T04:40:53+00:00

Project Description

Met haar boepensklavier neem Wiebke Holm-Mikula jou (h)oorlangs na die verlangwêreld.  Sigeunermusiek, Duitse, Franse, Hollandse en Russiese agtergrondmusiek.  Dis soos parfuum uit vanaf iewers-anders-melodieë wat uit die klawers gekielie word om soos seepborrels los te kom en oraloor te herinner en bekoor.

Tegnies:

  • Opbou 15 minute
  • Afbou 10 minute

CV:

KONTAK MY

PHONE

+27 83 287 5689

EMAIL

wiebke@teatroaha.co.za

    Go to Top