Boepensklavier

Met haar boepensklavier neem Wiebke Holm-Mikula jou (h)oorlangs na die verlangwêreld. Sigeunermusiek, Duitse, Franse, Hollandse en Russiese agtergrondmusiek. Dis soos parfuum uit vanaf iewers-anders-melodieë wat uit die klawers gekielie word om soos seepborrels los te kom en oraloor te herinner en bekoor.

Tegnies:

  • Opbou 15 minute
  • Afbou 10 minute

CV:

KONTAK MY

PHONE

+27 83 287 5689

EMAIL

wiebke@teatroaha.co.za

    2020-09-15T09:47:19+00:00
    Go to Top