Die Draak en die Nar

As jy Heather Leadfeather reeds ken, dan weet jy: sy is ‘n snaakse vroutjie: Sy is trots daarop dat sy onder ‘n kalkoen uitgebroei is en sy het ‘n ton vere van haar voorvaders geërf. Sy is mal oor vere – elke veer is soos ‘n storie! – en sy plant en versorg hulle liefdevol in haar opgewekte oneindige fantasiewêreld sodat daar altyd nuwe storievere en verestories kan opkom. Maar dit staan geskryf dat die gruwelike draak Ivan Ironguts sal ontwaak. Ivan Ironguts is briesend honger en dreig om ons aarde met sy woeste asem te vergiftig.

Wegkyk of terugveg of prooi wees of wat?

Heather Leadfeather staan voor klein keuses met groot gevolge…..

“Die Draak en die Nar” speel met woord, musiek, objek, poppe en mens. Eind-regie deur Erik Holm.

Spelers: Paul Mikula en Wiebke Holm-Mikula

Tegnies

  • Afrikaans/English/Deutsch
  • 50 minute
  • Familie
  • Opstel 2 ure
  • Afbou 1 uur
  • Verhoog min 3mx5m
  • Algemene lig & 3 ekstra

CV’s

Kontak My

TELEFOON

+27 83 287 5689

EPOS

wiebke@teatroaha.co.za

    2020-09-14T12:40:31+00:00
    Go to Top