Kwasper

Kwasper is ‘n gawe marionet kêreltjie wat graag met sy kwas en verfpotjies ons wêreld met reënboogkleure beskilder.

Tegnies:

  • Sonder taal
  • Tempera – verf word gebruik – verkieslik op baksteen- of sementvloer : dit is afwasbaar met water
  • Geskik vir alle ouderdomme
  • Ideaal vir voetgangersones/speelgronde/feesterreine/partytjies
  • Lengte: aanpasbaar, tussen 5 en 40 minute

CV’s

KONTAK MY

TELEFOON

+27 83 287 5689

EPOS

wiebke@teatroaha.co.za

    2020-09-15T09:54:37+00:00
    Go to Top