Miskruier

Miskruier tussen mense – rol en rol en rol. Wat besiel hom? Speel hy? Ruim hy op? Waar rol hy? Wat rol hy? Goud of grond? Is dit goed? Is dit sleg? Kan ek help? Hy’s reeds weg!

Tegnies:

  • Geen woorde
  • Alle ouderdomme
  • Tussen voetgangers
  • 4 ure per dag maksimum
  • Vertrek om op te bou en aan te trek
  • Opstel 30 minute;
  • Afbou 20 minute
  • 2,5m hoog en 1,5m wye stel – onthou vir deure!

CV’s

KONTAK MY

TELEFOON

+27 83 287 5689

EPOS

wiebke@teatroaha.co.za

    2020-09-15T09:52:06+00:00
    Go to Top