Ambience Musiek

Boepensklavier

2018-10-20T04:40:53+00:00

Met haar boepensklavier neem Wiebke Holm-Mikula jou (h)oorlangs na die verlangwêreld.  Sigeunermusiek, Duitse, Franse, Hollandse en Russiese agtergrondmusiek.  Dis soos parfuum [...]

Go to Top