Straatteater

Kwasper

2018-10-20T04:39:38+00:00

Kwasper is 'n gawe marionet kêreltjie wat graag met sy kwas en verfpotjies ons wêreld met reënboogkleure beskilder. Tegnies: Sonder taal Tempera - verf word gebruik - verkies [...]

Borrelfeetjie

2018-10-20T04:39:55+00:00

Kom loer vir ‘n vrylug-vinger-verknoop-vertoning deur die kaleidoskoop van die Borrelfeetjie. Sy skenk vir 'n kort oomblik die geleentheid om deur die ogies van ander wesens na [...]

Miskruier

2018-10-20T04:40:12+00:00

Miskruier tussen mense - rol en rol en rol.  Wat besiel hom?  Speel hy?  Ruim hy op?  Waar rol hy?  Wat rol hy?  Goud of grond?  Is dit goed?  Is dit sleg? Kan ek help?  Hy's re [...]

Draaiboeke

2018-10-20T04:40:26+00:00

Die wêreld se kleinste bioskoop pas in 'n jas! Sien self: 1.  Vind die storievrou op die feesterrein 2.  Kies vir jou 'n handgemaakte draaiboek of rolprent 3.  Laat die kort ver [...]

Reënboogorkes

2020-03-11T09:57:44+00:00

Glo aan die goudpot by die reënboog se punt Dit skitter as jy Wiebke se eenvrou-orkes vind Die “Reënboogorkes” skenk klank en kleur, Sy klingel, sy bons, sy fluit, sy sing Sy ho [...]

Storiesambreel

2018-10-20T04:41:10+00:00

“Storiesambreel” is `n klein geskenk vir voetgangers op straat - `n storievrou sit onder haar sambreel waarop dit stories gereën het.  Daar hang en drup-drup hulle dan nog van d [...]

Go to Top