Reënboogorkes2020-03-11T09:57:44+00:00

Project Description

Glo aan die goudpot by die reënboog se punt

Dit skitter as jy Wiebke se eenvrou-orkes vind

Die “Reënboogorkes” skenk klank en kleur,

Sy klingel, sy bons, sy fluit, sy sing

Sy hop, klop, skop, draai, wals, marsjeer

Boepklavier en basdrom, ‘n neusfluit en so meer

Vol limericks haar horinghoed,

wat sy in die wêreld toet!

Sy stamp, sy lawaai, sy swaai met bohaai

sy laat waai met haar gekraai –

om vreugde te kom saai.

Tegnies:

  • Afrikaans/English/Deutsch
  • Alle ouderdomme
  • Tussen voetgangers
  • 4 ure per dag maksimum
  • Vertrek om op te bou en aan te trek
  • Opstel 1,5 uur;
  • Afbou 1 uur
  • 2,5m hoog en 1,5m wye stel – onthou vir deure!

CV’s

KONTAK MY

TELEFOON

+27 83 287 5689

EPOS

wiebke@teatroaha.co.za

    Go to Top