Kom loer vir ‘n vrylug-vinger-verknoop-vertoning deur die kaleidoskoop van die Borrelfeetjie.

Sy skenk vir ‘n kort oomblik die geleentheid om deur die ogies van ander wesens na onsself en ons eie wêreld kyk – dis amper baie soos ‘n borrel en borrels blaas is bietjie kinderspeletjies!

Tegnies:

  • Geen woorde
  • Alle ouderdomme
  • Tussen voetgangers
  • 4 ure per dag maksimum
  • Vertrek om op te bou en aan te trek
  • Vermy gladde oppervlakte: Seepborrels

CV’s

KONTAK MY

TELEFOON

+27 83 287 5689

EPOS

wiebke@teatroaha.co.za

    2020-09-15T09:52:52+00:00
    Go to Top