Die wêreld se kleinste bioskoop pas in ‘n jas!
Sien self:
1. Vind die storievrou op die feesterrein
2. Kies vir jou ‘n handgemaakte draaiboek of rolprent
3. Laat die kort verstommings-film vir jou draai en beleef ‘n tower-strokie-storie !
Tegnies:
- Geen woorde
- Alle ouderdomme
- Tussen voetgangers
- 4 ure per dag maksimum
- Vertrek om op te bou en aan te trek
CV’s
KONTAK MY
TELEFOON
+27 83 287 5689
EPOS
wiebke@teatroaha.co.za